Ek is nou al my lewe lank en spesifiek die laaste  twee maande besig met die saamstel van ‘n internet radio stasie. Die kreatiewe energie word behoorlik getap en ek dink terug na die dae toe ons trein gery het. Dit is verseker ‘n holrug geryde onderwerp maar ek het dit baie geniet in London en minder so in Perth. Die stasies is vol prettige koop ervarings en dit bly my by.

Perron(Visuele Radio) is die nuwe program elke weeksdag binnekort van 16h00-18h00 vir nou op www.radioswartland.co.za . Ons gaan lekker gesels met al die kunsinnige mense en sommer die gewone ou ook.Want radio is Teater van die verbeelding.

Daar is net soveel wat jy alleen kan doen en dan is jy afhanklik van genade en mense wat in jou glo. Ek het sulke mense en is dankbaar daarvoor. Indien jy enige videos het wat jy geneem het terwyl jy dalk trein gery het kan jy gerus reageer op die Blog.

Welkom aanboord!!!!

 


 

 

 

 

 

 

 

Ek dink sy oppad!!

Posted: February 23, 2012 in Radio Blog

 


It was Christmas – she always dreamed of having her own Unicorn. I promissed her she will have one oneday. I kept my word.


Die Weskus-Swartland dorpie sal siel red.  Dit sal lank neem maar sal die klei vorm. Met 2011 agter die rug wens ek en my familie jou ‘n geseende kersfees en mag die liefde van Jesus jou lewe deel.

 

 


Groete

Smutsies